Choosing God











{June 8, 2007}   Being a friend…

Confession time…

I’ve been in a short relationship…very short. But it didn’t work out. Now were back in a friendship… Trouble is it doesn’t feel like a friendship. I still have feelings for him and this kind of complicates everything. How do you go from a “relationship” back to a friendship??

It’s not easy… It hurts… I really want to be his friend, but I can’t seem to push the feelings for him aside. It’s confusing.



sjoe, as jy die antwoord op daai vraag kry, deel dit met my ook asseblief. ek was laasjaar vir nagenoeg die hele jaar in ‘n soortgelyke dilemma. tyd blyk die enigste ding wees wat werk…



aventer says:

Tyd is ongelukkig al wat werk ja… Maar iets wat die proses bietjie aanjaag is die vergeet metode… Pak herinneringe van die verhouding weg… Sit dit iewers in ‘n hoekie in jou boekrak of verbrand dit of wat ook al… Dit help so bietjie om vinniger oor die persoon te kom… Maar nie te veel nie…

Time heals all wounds…



drieangel says:

Wil saam met Johan vra as jy daai antwoord het – pass aan asb! Het probeer om eenkant te bere, maar as die voel van jou kant kom, is jy net maar gelukkig en tevrede om naby daai een te wees – al is dit vir vriendskap. Miskien is dit juis verkeerd – die eina bly soveel langer – jy bere dit net onder ‘n smile. Los dan heeltemal? En gaan aan? Weet nie – ek kry dit nie reg nie.



aventer says:

Ek het in die afgelope week iets geleer, dit werk nie om iemand anders te gebruik om oor die ou of girl te kom nie…so moenie daardie een probeer nie…



Leave a Reply

et cetera