Choosing God











{June 17, 2008}   Thank you very muchness…

Just to say thanks to everyone who I have the privelage to know.

To those who read my blog…thanks, it’s you guys I write for

 

For my friends, who support me no matter what

And of course…thank the LORD!  :D



Pikkelik says:

Ag jy is so sweet, dis ‘n groot plesier… (wat nouweer?) ;-)



aventer says:

En jy sê EK het ‘n gladde bek?



Roer says:

:lol: Dis ‘n plesier :lol: @ Pikkie



aventer says:

Ai tog, julle twee maak my dae soveel meer interessant
:lol:



jaans says:

Dankie is ‘n baie kragtige woord :D Ek dink dis goed om oorvloedig te gebruik. As ek net kyk hoe ek dit waardeer om bedank te word, kan ek net dink dat dit vir ander net so ‘n lekker gevoel gee!

Dankie, aventer, vir alles! Jy het nogals gehelp om vir my en electronguilt met WordPress te familiarize en ‘n plekkie in die gemeenskap te kry :D

So, dankie xP



aventer says:

My plesier Jaans maar ek het nog ‘n trick up my sleeve ;)

Wag en kyk net :)



jaans says:

Sal ek agterkom wanneer hierdie truuk uitgehaal word? Of is dit iets subtiel?



Ek is ietwat verward oor die truuk-besigheid?



jaans says:

Ek dink die truuk was dat sy ons openlik verwelkom het na WordPress in haar laaste posting?



aventer says:

Slim kind…jy’s reg vir matriek :lol:



Leave a Reply

et cetera