Choosing God











{September 18, 2008}   Strange art of the heart

Realizaton

So many times I wish
I were you
So many times I wish
you can see me crying
So many times

You don’t realize
what you have
You have no idea
what they have given to you
what I have given up for you

You’ll never know
how much it
hurts

to see you throw it all away



aventer says:

Amazing wat ‘n mens se hart als kan se…ne?



Wipneus! says:

Ek het nou op dorings en rose gelees en gesien jy was huilerig, dit het my so hartseer gemaak? Wat gaan aan?

Jou inskrywing is baie mooi!!

Avie ek hoop dit gaan baie goed met die Biologie!! Biologie was my gunsteling vak op skool ;)

Dis naweek, sit ‘n smile op jou gesig!! Hoop jy het ‘n naweek, vol lekker lag en smiles :)



aventer says:

Ek sal baie groot smile as ek daarin slag om NIE die kar te stamp more nie…diep asem



Francois says:

hoop daar’s nie te veel skade nie…



aventer says:

What doesn’t kill you makes you stronger, ek leef nog :)



Francois says:

ja natuurlik. lewe is meer belangrik as karre. (baie meer).

maar moenie so seker wees oor “what doesn’t kill you makes you stronger.”

best to avoid those things that doesn’t kill kill you. ;)



aventer says:

Het darem boerbloed in my, kan baie dinge vat



Wipneus! says:

Sterkte met die bestuur Aventer, veilig ry! En laat weet my hoe dit gegaan het?

Lekker naweek



Wipneus! says:

Ek is baie bly dit het so goed gaan met die bestuur!! Sterkte vir die Biologie en Afrikaans môre Avie, ek hou styf duim vas!



arte y antiguedades…

Very nice to read thanks…



Leave a Reply

et cetera