We will never forget the smiles you brought us.

We love and miss you dearly
**************
Hierdie is opgedra aan Chris Greyling gebore 1990 en sterf op 26 September 2008.
Sal jou nooit vergeet nie Klien Chris.
Ons Chris

Dit is jammer.
My innige simpatie aan die familie.
Dis nooit maklik om deur so iets te gaan nie. Baie Sterkte
dis so ONGELOOFLIK hartseer! Hou my asseblief op hoogte.
Baie sterkte vir julle almal..
Ek is vreeslik jammer Avie. My innige simpatie aan almal!
Sterkte Av. Dink aan julle.