Choosing God











{October 1, 2008}   Confused…again *sigh*

Everybody makes mistakes.  Sometimes your forgiven and at other times, life just needs to go on.  No matter what you do or say.  Yet, your past catches up with you, and with it, the life you left behind (and the people in it) does as well.

To make a long story short:  Most of you know about Jason.  He’s the most written about individual on this blog.  Why?  Because he’s stuck in my heart.  Glued with Super Extra Strength glue.  No matter what happens, I can’t seem to get him out of my system.  I despise him, but I also love him dearly, with all my heart.  But as what I love him, I don’t yet no.

We had a fight three weeks back and haven’t spoken ever since that day.  Yesterday I heard the news that he is coming to visit.  I also heard that he wants to see me.  Is this at all wise?  Won’t we just dig up all our old, hidden feelings and then just get hurt again.  I don’t want to cry over him again.  Just this once, I would like to cry with him.  I want to hug him just one last time.  Make him laugh just one more time.  Share a Spur dessert with him just once more.

I really am at a point where I don’t know what to do.  What will happen when (and if) we see each other.  Will our eyes be filled with stars and our hearts overflowing with joy?  Or will we coldly stare at each other, blindly blaming the other for everything that went wrong with us.

I really do love him.  I knew that last year already.  The question is: Does he love me back?

Is this an opportunity to set our friendship on the right path or is it a disaster waiting to happen.  I don’t want to damage his heart any further.  I abandoned him in his time of need, I ripped out his heart with my words.  Is his visiting maybe our second chance?



Trek aan jou tekkies en hol…. Moenie omkyk nie, hol net!



Wipneus! says:

Hi Avie ek het jou boodskap op my blog gekry en vir jou ‘n e pos gestuur! :)



Francois says:

Hey A

Sorrie juffrou, ek kan sien jou hart is seer en onseker!

Alle verhoudinge is uniek. Jy sal self moet besluit – daar is nie ‘n reg of verkeerd nie. Maar daar is ‘n wys en onwys.

As ek so lees dan stem ek saam met Wille kjind. Ek dink dit is beter om nie weer ‘n verhouding te begin nou nie. Trek eerder jou tekkies aan en hol.

Jy’s nog jonk. Daar’s nog baie lewe wat vir jou wag. Kyk eers mooi na jouself voor jy jou hart weggee. ;)

Sterkte daar!
Francois



Pikkelik says:

Jy willie hoor wat ek sê nie…. As ek nou nice wil wees sou ek sê volg jou hart, maar dan weer, is jy gereed vir nog seerkry! Noup, jy is nog jonk, jy gaan moontlik oor nog twee of drie mans so voel voor mr. Reg op die horison verskyn. Maar jonkgeit maak nie hartseer minder seer of die ervaring minder eg nie. So my doodeerlike raad aan jou. Don’t go down that road again…. Soos Wees kjind sonder pretensie sê… Hol!!



aventer says:

Dis nie ‘n verhouding nie…dis ‘n vriendskap.

Ek is wel baie lief vir hierdie ou maar ons VRIENDSKAP is besig om te verbreek, nee is klaar verbreek, wat doen ek omtrent VRIENDSKAP??



Adriaan says:

Benader die situasie met ‘n oop kop… weet dat dit nie dalk kan uitwerk nie, maar moenie die moontlikheid van ‘n verhouding wat weer glorieus kan opvlam, smoor nie. Wat het jy om te verloor? Wat het hy om te verloor? Gaan eet rustig poeding by Spur en kyk wat gebeur – as dit nie uitwerk nie, kan julle soos volwassenes dit erken en paaie skei. MAAR, as dit wel uitwerk, dink net hoe gelukkig julle kan wees?! Moenie bang wees nie, kyk jou vrese in die oë!



Sussa… Kom drink daai koffie solat ek jou tekkie size kan kry en dit vir jou koop. Ek sal jou baja mooi bedeie hoe en wanne om hulle aan te trek ;)



Pikkelik says:

Aventertjie, dieselfde geld vir vriendskap. Daar is ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan. Hoe reg dit is weet ek nie, maar ek het nog altyd geglo dat wanneer ‘n vriendskap nie ‘goed’ is vir my nie, dit tyd is om aan te beweeg. Vriendskap is veronderstel om jou gelukkig te maak, jou te voed, jou oor heuwels en hobbels in die pad te help, nie om die heuwels en hobbels in die pad te wees nie…. Sterkte….



Adrie says:

Aventer

Hol. Oor ‘n jaar wanneer jy nuwe horisonne ontdek het, gaan jy bly wees daaroor.

Jason wil jou misbruik. PUNT.



aventer says:

Ek vra weer, waantoe hol ek?



Adrie says:

Aventer

Let me rephrase.

Stuur hom in sy donner in.



aventer says:

Makliker gese…



Nats says:

Hello Aventer!!

Dis my eerste keer hier jipppe!!!

Ek kan nie raak gee nie… ek is die laaste een om dit te doen. Al wat ek sê is weeg die negatiewe dinge en positiewe dinge teen mekaar op! As hy die moeite werd is sien hom weer en kyk of dinge dieselfde kan wees… as dit nie is nie – HOL!!

Vriende moet da wees om jou te dra… nie af te breuk en baklei nie. Ja julle stem dalk nie altyd oor een nie, maar julle moet besef elk se opinie tel ook… en baklei moet laaste op die lys wees.

Laasten wat my pla – jy is onseker dat hy lief is vir jou… dis kla ‘n antwoord op sy eie jy moet weet waar jy met ‘n vriend/in staan.

HOL!!!



aventer says:

Maar waarheen hol ek??



nadinesmit says:

Vriendin – ek stem saam met al die wonerlike mense wat op jou post gecomment het, wow, jy’s bevoorreg…

Ons het al hieroor gepraat en ek dink jy weet hoe ek voel… Jy vra waarnatoe moet jy hol – like die idee – MAAR dink so daaraan – as jy nie naby die ou kom nie, dan’t jy nie nodig om te hol nie, MITs jy van die begin af wegbly…

Dink daaroor, mwah. LOVE YOU ! ! !



Pikkelik says:

Ek’t lank en ernstig gewonder oor hier waarheen hol ek ding!!! Ek het dit – Jerigo dam!!! Jy sal mos weet!!! Vat vir jou ‘n paar vrinne en ‘n tent en koop by Amsterdam Slaghuis wors en gaat braai al hierdie moeilikheid uit jou uit!!!



Mooi gelyk riki..aangename kennis s..pa en s..ma says:

Annemarie meisiekind,ek lewer kommetar na di kuier…di 1ste aand n sukses, sat aand tusn vriende…to sien hy jo ni raki…nee grl as da liefde was vn sy kant af ht sat aand ni gebeur ni ..vriende bo n meisi kies.mak of hy ha ni raksieni..nope..dt num mens gebruik..vr n leka tydji..n onskuldige meisi..maklik om te val vr moi wordjies or mxit as hy jo bel ens.mar ek se wer n vrou of jong meisi sal weet…luistr na di raad wat almal jo gegee ht j wilie na dt luistr ni j vra diesele vrag or en or warnatoe moet ek hardlop..hardlop weg vn mense wat j gebruik..en j sal geluk vind..en na n jaar wet ek warom j hartser was en gesoek ht..ons kombersman..met liefde..s



Leave a Reply

et cetera