The worst thing that can happen to a friendship between a girl and a guy, is when the guy gets a girl
I’m fed up with it. I’ve lost countless friends because they all got girlfriends…why are girls so jealous. They always have to make a statement that they have a guy. That my friend is HER boyfriend.

What’s the point? I don’t get it at all. Maybe I’m just not that girlish, but if my guy has a close, trusted girl friend then it’s fine by me. Or do I just show a tendency to be untrustworthy??
I’m tired of being at the losing end



Ek het jou gedig op jou ander Anna blog gaan lees en my papgehuil. Ek wil nie eers dink hoe jou ma gevoel het nie….. Aventer, jy is ‘n dierbare mensie. Bly soos jy is….
Ek het ook meer seuns maats as meisie op skool gehad – was in seuns klas met tegniese vakke. Gelukkig het die meeste ouens van Nelspruit of Malelane gekom, so was in die koshius. Hul meisies was net naweke deel van hul lewens en dan was ek nie daar nie, maar kom Maandag, dan kom huil en vra hulle raad by my.
Hulle het soms uit die koshuis geglip om by my te kom video’s kyk as my ouers uit was en raai, my moeder het daagliks vir hul moes broodjies pak en ek moes my eie pak.