Choosing God











{November 26, 2008}   Magic Hour…

As promised…matric farewell photies!!

Woohoo!!

_mg_5217_mg_5249

_mg_5479

_mg_5235_mg_5219

_mg_5478



Wipneus! says:

Whoop hooop!!!!

Jy het soos ‘n prinses gelyk! Baie mooi en jou rok het so pragtig by die tema gepas!

Jy is ‘n aantreklike girl Avie, jou ouers sal maar die haelgeweer moet reg hou! ;)

Nou lê die grootmens wêreld vir jou voor!!! :) Hoe het dit met die eksamens gegaan?

Dankie vir die foto’s wys! he he :)



aventer says:

ag dit gaan nog goed, het nog enetjie oor…hehe

maar ekke kan nie meer wag nie…

en my ma-hulle worry nie oor my en ouens nie…ek weet van :lol:



Pikkelik says:

Ag Aventertjie jy het soos ‘n prinses gelyk! Pragtig! en baie, baie dankie dat jy dit met ons deel. Ons is al so oud ons het al amper vergeet hoe dit was en die opwinding wat daarmee gepaard gegaan het! Ai hoe verlang ek nou na my jongdae. Vasbyt die eksamen is ook amper verby en dan is dit ‘grootskool’ toe met jou. Sterkte met alles!



Pikkelik says:

Geskenkie vir jou!!!!!!!!!!!



Pikkelik says:

Haai jy!!! Baie geluk, nou kan jy sommer alte lekker orals rondry!!! Ek is soooo trots op jou!



a nee a, blog weer ‘n bietjie! ;)



Leave a Reply

et cetera