Choosing God











{January 8, 2009}   Truth and Dare

Truth:   Have you ever done something you regret?

Dare:   Confess to it, forgive yourself, ask forgiveness.  Let it be past



Wipneus! says:

Hi Avie, ja ek het al baie sulke nonsens aangejaag. Ek vra vergifnis, vergewe myself en sit dit agter my. Help nie om te tob daaroor nie!

Mooi bly
x x



aventer says:

ag om te tob help soms ‘n bietjie, maar as mens nie aanbeweeg nie, dan gaan jy nooit oor dit kom nie.

ek se altyd: “bou ‘n brug en kom daaroor en brand dit af”

maar op hierdie stadium is ek iewers in die middel en dit lyk lekkerder om in die water te spring…

sal maar moet sien



Leave a Reply

et cetera