Choosing God











{February 18, 2009}   Loved and Lost…

Life is strange…

Sometimes you just can’t wait to wake up in the morning and start a new sunny, happy day.  But on other days you just wish that the sun will never rise again.

Today again I realised how cruel life can be.

As you have read in my previous post: I met a new love.  His name was Hein Smith.  He was 21 years old.  On Wednesday 11 February 2009 we met at Hatfield Square.  He was just a random guy who started dancing with me, we could’ve danced all night.  I was so happy the whole weekend but missed him very much since I was at home.  On Monday 16 February I cooked a meal for him.  We spent the whole night talking and laughing and joking…as he tucked me in at 2 am he said to me: “I will never leave your side.”

But today, Wednesday 18 February 2009 at 1:50 pm………..

he died.

For what reason I don’t know.  He was so young, so was our relationship as well, but now it’s over.  Now I fully understand the expression so oftenly used:

It is better to have loved and lost, than to have never loved at all.

May you rest in peace my gaurdian angel, my love.  I will always cherish your memory.  I will dare to say that I love(d) you…



Cobus says:

Ek weet nie wat om te sê nie. Daar is nie rede te sien in hierdie goed nie. Job het so hard vir sy vriende gesê: “Dit maak nie sin nie, dit is nie reg nie”, en ons sê ook dieselfde in sulke tye. God het nie gereageer op Job se aanklag nie, nie gesê dit moet sinmaak nie, nie gesê dit is reg nie, net dat Job moet onthou dat hy steeds God bly! God troos in swaar tye…



Ai gesiggie. Jammer om te hoor van jou verlies. Jy het my tiekie boks nommer…… gebruik dit anytime.



Jenny says:

Ai meisiekind, sterkte! Dink aan jou!



attie says:

Ek wil ook soos Cobus sê. Dit help nie eers ‘n mens sê allerhande mooi goedjies nie, mens kan maar net sê – sorry. k is regtig sorry.



aventer says:

ek weet net nie wat om te doen nie, was nou by ‘n vriendin en dit het baie gehelp, maar dit maak so seer….



attie says:

Ek sou dink jy moet iemand kry met wie jy hierdie ding kan deurpraat, verkieslik iemand met hierdie agtergrond. As jy naby aan ons dorp was sou ek jou gevra het om my te kom sien. Jy kan vir my ‘n e-pos stuur as jy dink dit sal help.



aventer says:

Darem het ek absolute wonderlike vriende. Ek was gisteraand saam met ‘n vriend Brooklyn toe. Hy weet presies wat ek deurgaan. Hy het sy meisie van 3 jaar ook in ‘n kar ongeluk verloor, en sy was 3maande swanger met sy kind. Ek het vanoggend net ‘n total mind change gehad…ek gaan my ken hoog hou, die goeie tye onthou en aangaan met my lewe.

Dis moeilik aangesien ek elke keer vir Hein sien as ek my oe toe maak, maar dit sal ook verby gaan. Hein sou nie wou gehad het dat ek net moet sit en mope die heel dag nie.

En ek wil net dankie se vir almal se ondersteuning. Dit beteken ongelooflik baie vir my.



Roer says:

Sterkte Avvie. Dis nie lekker nie. (((Av)))



Pikkie says:

Ag siestog vriendinnetjie!!!! My hart huil saam met jou… Baie, baie sterkte… Die lewe is hard, soms dink ek net ons kry te vroeg indie lewe te doen met seerkry… Onthou net al hierdie goed is die goed wat ons karakter bou en ons sterk maak… Ek sal jou in my gebede opdra en in my hart bêre…



Leave a Reply

et cetera