Choosing God











{March 25, 2007}   About

HI!! :-D

Tis me

Tis me

I’m Annemarie and this is my blog. I’m 18 years of age and love everything to do with music. I play the guitar and the recorder and a little piano. Sports include netball and swimming.

Yes, I still go to school. But I can’t wait to finish up so that I can finally break free (not really sure what I meant there for now, but eventually it will come to me)

I have an extreme love for God. And most of the times I will be posting about religious questions etc. There will also be something personal, like something I realised or something that happened to me.

Hope you will enjoy this blog. If you want to say something, just leave a comment. Be it a question, some advice or just something you’ve experienced and wanted to share. Anything.



danette says:

Hi Annemarie,

Welkom – lyk my jy’t onlangs begin blog?

Dis nice om te sien dat iemand so jonk so ongelooflik geinspireerd kan wees.
Soms verlang ek terug na die tye toe ek nog 17 was. Ek het die lewe as ‘n groot droom beskou, met elke dag ‘n nuwe opwindende hoofstuk.

Moet nooit jou entoesiasme verloor nie!

Hoewel ek nou nie meer so “bubbly” is soos 7 jaar gelede nie het ek tog baie geleer, en ek hoop ek kan weer uitkom by die punt in my lewe waar ek elke dag vreugde kan vind net in die wete dat God my lief het.

Ek sal aanhou inloer – moenie ophou skryf nie!



aventer says:

Baie baie dankie. Ek is nie van plan om op te hou nie. Dit help baie met onsekerhede in my geestelike lewe. Dankie vir die inloer, sien baie uit na wat jy nog te sê het. :-D



Adrie says:

He He He

1 + 1 = 2

My broers was altwee in jou ma se klas. Ek het altyd gedink sy is baie kwaai.



jaans says:

Haai Annemarie! In watter graad bevind jy jou nou? Of is dit ‘n geheim?



aventer says:

Ek is in…











matriek en jy?



jaans says:

Graad 11, kan jy dit glo. En ek word 18 einde des jares.



Johann Weber says:

Haai Anna!

Ek ken jou nie maar dis baie oulik dat jy so ‘n groot blog het op matriek? Ek is rerig beindruk!! Goeie werk! =D

Cheers!



aventer says:

Hoe kan ek dit stel…as jy in Piet Retief skoolgegaan het, behoort jy my Pappa te ken…lui Sopoog ‘n klokkie?



Thanks for all your encouragement! :) God Bless!!



Francois says:

Jy skryf baie goed – en jy’s nog op skool! Kyk nou wie’s impressed!

Lekker om jou te ontmoed Annemarie. :)



Leave a Reply

et cetera