Choosing God











{September 3, 2008}   My heart and soul
Tranerige liefde
Ek gee en gee en gee
maar kry niks trug nie
Niks
behalwe pyn, hartseer en smart
Wie’t jou die reg gegee
om te besluit wie ek moet liefhê?
Jy’s net ‘n orgaan
Luister na MY!
luister asseblief…
Die waters dam op
die walle loop oor
tussen liefde en trane
tranerige liefde,
het ek myself weereens
verloor


Wipneus! says:

Baie mooi en hartseer!



Leave a Reply

et cetera